Lekker soetigheid
Klits 500 ml room styf in mengbak. Meng saam: 1 L gekoopte vla en 1 blikkie caramel kondensmelk. Vou room by vlamengsel en breek peppermentsjokolade
Klits 500 ml room styf in mengbak. Meng saam: 1 L gekoopte vla en 1 blikkie caramel kondensmelk. Vou room by vlamengsel en breek peppermentsjokolade
Oond 180 gr C. Sit 1 kg vark rib, in stukke gesny, in oonpan. Meng saam: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 300 ml coke,
Klits 4 x 250 ml room effens styf. Roer 2 blikkies kondensmelk by. Klits liggies deur. Roer 3 t vanilla essens by en skep uit
Oond 180 gr C. Rol 8 varktjops in gegeurde koekmeel. Bak tjops in olie tot goudbruin en pak in oondskottel. Braai 2 gekapte uie en
Oond: 180 gr C. Snipper 2 pakkies dadels in bak en gooi 2 t koeksoda oor, dan 1 en halwe k kookwater. Roer deur. Laat
In kastrol: 335 ml suiker, kwart t sout, 3 E botter en 165 ml Ideal melk. Verhit en roer tot suiker opgelos het. Kook saggies
Oond 180 gr C. Alle bestandele in mengbak: 150 gr gesmelte botter, 500 ml koekmeel, 300 ml suiker, 4 t bakpoeier, kwart t sout, 3
Meng 4 E maizena met bietjie koue melk en roer stadig by 3 k warm melk, in kastrol. Roer aanhoudend. Kook oor lae hitte tot
Oond 220 gr C. Gooi bymekaar in mengbak: 450 ml volkoringmeel, 400ml broodmeel, 1 t sout en 2 t koeksoda. Meng 300 ml karringmelk by
Gooi in groot kastrol: 2 L afgeroomde melk en 250 gr afgeroomde melkpoeier. Verhit stadig terwyl jy roer. As fyn borreltjies verskyn, net voor kook,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester