Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Sultana Beesstert

Braai 1 kg beesstert stukke in olie tot goudbruin. Haal uit kastrol. Braai 1 uie in olie in kastrol. Meng saam: 1 E mosterd poeier,

MEER INLIGTING

Dadel Brood

Oond 180 gr C.  Gooi 1 en halwe k kookwater oor 2 pakkies dadels, fyn gesny, sprinkel 2 t koeksoda oor en roer deur. Sit

MEER INLIGTING

Biscotti

Klits 2 eiers saam en voeg daarby: 45 ml olie, 80 ml gesmelte botter, 175 ml suiker. Klits goed deur en voeg 450 ml bruismeel

MEER INLIGTING

Mango Atjar

Braai saam tot sag in groot kastrol; 30 ml kookolie, 2 gekapte uie, 2 gekapte knoffelhuisies, 1 klein, vars brandrissie, 3 t fyn koljander, 3

MEER INLIGTING

Klapperbrood

Oond 180 gr C. Rooster 1 k klapper onder oondrooster tot ligbruin. Pasop vir brand. Koel klapper eenkant af. Gooi in mengbak: 2 k koekmeel,

MEER INLIGTING