Mikrogolf Sjokolade Ringkoek
Sif saam: 1 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 1 E kakaopoeier en kwart t sout. Voeg by: 1 k suiker. Klits saam: 2 eiers,
Sif saam: 1 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 1 E kakaopoeier en kwart t sout. Voeg by: 1 k suiker. Klits saam: 2 eiers,
Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, halwe t sout, 1 eier, kwart k melk en 1 blik roommielies, [sweetcorn] Meng deur en skep lepelsvol
Pasta met geroosterde tamatie en pesto: 4 Porsies 125 ml (halwe koppie) olyfolie 500 g kersietamaties 5 vet knoffelhuisies, ongeskil 400g pasta van jou keuse
BESTANDDELE 1 gekoopte wit koek 75 ml (5e) fyn appelkooskonfyt 200g (1 groot plak) donkersjokolade 200g (1 groot plak) witsjokolade Klompie plastiekstokkies Versiering soos silwer
In Kastrol: 1 k suiker,, 1 k asyn, 3 eiers, 2 E mosterdpoeier en knippie sout. Klits alles goed deur met draadklitser. Plaas op medium
Kook vir 15 minute saam: 1 blik kondensmelk, 90 ml margarine, 190 ml suiker, kwart t sout, 1 E goue stroop en 1 t vanilla
Oond 180 gr C. Skep 1 klein blikkie ingelegde pere en 1 klein blikkie tertappels in diep tertbak, met sous en al. Sny in kleiner
Oond 180 gr C. Klits 1 eier en 300 ml bruin suiker goed saam en voeg dan 250 karringmelk en 250 gr gesmelte, afgekoelde botter
Week 30 ml gelatien in 50 ml koue water. Meng 500 ml suiker, 2 ml sout, 75 ml mielieblom en 1 ml sitroensuur met 200
Melkkos : Genoeg vir 4 Bestanddele: 170 g koekmeel 1 ml sout 40 g koue Clover Mooi River botter, in blokkies gesny 1 liter Clover
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester