Mikrogolf Yogurtert
Breek 1 pakkie Tenniskoekies in stukkies onderin groot tertbak. Klits saam 1 Liter aarbei/grenadilla of plein yogurt en 1 blikkie kondensmelk. Skep bo-op koekies. Plaas
Breek 1 pakkie Tenniskoekies in stukkies onderin groot tertbak. Klits saam 1 Liter aarbei/grenadilla of plein yogurt en 1 blikkie kondensmelk. Skep bo-op koekies. Plaas
Oond 180 gr C. Sif in mengbak: 500 ml koekmeel, 1/4 t sout en 1 t bakpoeier. Voeg 500 ml fyngerasperde cheddar kaas by en
Kook 3 k rou skroefie noedels. Dreineer en hou eenkant. Braai 1 groen soetrissie en 1 rooi/wit gekapte ui tot sag in bietjie olie. Verlaag
Oond 180 gr C. Alle droë bestandele in ‘n mengbak: 2 k suiker, 1 t fyn kaneel, 1/4 t sout, 2 k koekmeel, 4 t
Plaas 12-15 hoendervlerkies in swaarboomkastrrol. Meng vlg bestandele in beker: 500 ml Coca Cola, nie dieet, 15 ml sojasous, 15 ml heuning/gouestroop en 5 ml
Oond 180 gr C Klits saam: 185 sagte margarine, 1 1/2 K suiker en 1 groot eier. Roer by: 2 E fyn appelkooskonfyt en 1
Bottertkoek. Oond: 180 gr C. Klits saam; 1k suiker en 125 gr sagte margarine tot lig en donsig, voeg 4 eiers by en klits goed.
Oond 180 gr C. Klits saam: 250 gr sagte margarine, 450 ml suiker en 2 groot eiers tot lig en romerig. Voeg 125 ml fyn
Oond 180 gr C. Klits saam: 2 k suiker, 6 eiers, 1 t vanillageursel en 1/4 t sout. Voeg by: 2 k koekmeel,, meng goed
Roerbraai in kookolie,: 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 pakkie sampioene saam tot sag. Voeg 1 pakkie gekapte bacon by en braai tot
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester