Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Biscotti

Room saam: 125 gr sagte margarine, 185 ml suiker, 2 eiers en 1 t vanilla geursel. Sif saam: 500 ml koekmeel, 2 t bakpoeier kwart

MEER INLIGTING

Kerrievis

Bak 2 kg vis, gesout en met meel gesprinkel, in vlak olie. Moenie te droog bak. Dreineer op kombuispapier.  Maak kerriesous: Kook 3 uie, in

MEER INLIGTING

Stroop Wafels

Gooi in mengbak: 375 ml strooisuiker, 450 gr sagte botter, 3 ekstra groot eiers, 45 ml melk, 875 ml koekeel, 1 t sout en 2

MEER INLIGTING

Pizza Kors

In mengbak: 1 en halwe k bruismeel, halwe t sout. Maak aan met 1 en halwe k plein jogurt. Knie vir 3-5 minute. Laat rus

MEER INLIGTING