Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Nougat

In dikboom kastrol: 250 ml suiker, 125 ml koue water en 100 ml goue stroop. Kook saam tot mengsel ‘n stywe balletjie vorm as bietjie

MEER INLIGTING

Wafels

Sif saam: 1 en halwe k koekmeel, 3 t bakpoeier, kwart t sout, voeg 2 t suiker by. Voeg 1 k melk en 1 t

MEER INLIGTING

Gebakte Vanilla Kaaskoek

Maak koekiekors van fyngerolde sjokoladekoekies gemeng met gesmelte botter. Druk vas in oond tertbak., of loaboom pan.  Vulsel: klits vlg bestandele saam; 2 houers [250

MEER INLIGTING

Familie Herderspastei

Skil en kook 6 aartappels en kook tot sag, dreineer en maak fyn, voeg melk, sout, botter en bietjie bakpoeier by,  soos vir kapokaartappels, hou

MEER INLIGTING

Lamsboud met Koffie

Vryf een lamsboud in met volgende mengsel: Meng saam: 3 gekapte knoffelhuisies, 1 gekapte ui, 1klein rissie, gekap, 1 t gekapte roosmaryn 2 E appelkooskonfyt,

MEER INLIGTING

Hertzoggies

Deeg: Vryf 150 gr harde botter in 500 ml bruismeel en kwart t sout, tot dit soos growwe broodkrummels lyk. Meng 1 eiergeel met 75

MEER INLIGTING

Bobotie

Oond: 180 gr C. Braai saam in ‘n dikboom kastrol: 2 gekapte uie, 60 gr margarine, 15 ml fyn gemmer, 30 ml bruin suiker, 10

MEER INLIGTING