Lemon Curd Tertjies
Lemon curd: Smelt 125 gr botter oor lae hitte, klits sap en fyn gerasperde skil van 4 suurlemoene, 5 groot eiergele en 1 k suiker
Lemon curd: Smelt 125 gr botter oor lae hitte, klits sap en fyn gerasperde skil van 4 suurlemoene, 5 groot eiergele en 1 k suiker
Gooi 500 gr bruinbrood meel, 5 ml sout, 25 ml suiker 1 k bruismeel en 5 ml koeksoda in mengbak. Meng 500 ml karringmelk en
Kook 1 pakkie, 250 gr droë vrugte sag, nie pap nie, met bietjie suiker en water. Gooi stroop af en sny 3 ryp piesangs by.
Meng saam: 10 wit en pienk malvalekkers, in kleiner stukkies geknip, 1 k rice crispies, 8 gekapte cherries en 1 k gondbone. Roer 200 gr
Oond 200 gr C. Skep 1 klein blikkie tertappels en 1 klein blikkie ingelegde pere, met sous en al, in ‘n diep tertbak. Sprinkel 5
Oond 200 gr C. Sif saam in ‘n mengbak: 8 k koekmeel, 1 en halwe t koeksoda, half t sout. 2 t fyn
Klits 1 blikkie Ideal melk [oornag in yskas] en ‘n pakkie[2 sakkies] Orley Whip saam tot styf. Voeg 1 k strooisuiker en 2 t vanilla
Maak deeg aan met vlg bestandele: 1 k bruismeel, halwe t koeksoda, knippie sout, 2 E strooisuiker, voeg by; halwe k karringmelk, driekwart k gewone
Kook halwe pak macaroni, dreineer en hou eenkant. Kook 1 medium blomkool, in blommetjies gebreek, vir 3 minute, dreineer en hou eenkant. Maak
Voeg vlg bestandele in dikboom kastrol: 335 ml suiker, 3 E margarine, knippie sout en 165 ml ingedampte melk. Roer tot suiker opgelos is en
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester