Mosterd Groenbone
Kook 2 kg gesnyde groenbone in water, nie papsag, en dreineer. Gooi 4 groot uie, in ringe gesny, in kookwater vir 5 minute en dreineer.
Kook 2 kg gesnyde groenbone in water, nie papsag, en dreineer. Gooi 4 groot uie, in ringe gesny, in kookwater vir 5 minute en dreineer.
Kook 15 medium bete in water met 1 t suiker, 1 t sout, 1 E asyn en 3 E kookolie. Laat afkoel en dop skille
Braai 1 gekapte ui, 1 gekapte groen soetrissie en 2 gekapte knoffelhuisies saam in bietjie olie tot sag. Voeg 500 gr maalvleis by en braai
Gooi in mengbak: 250 ongegeurde jogurt, 1 blik kondensmelk, 200 ml vrugte konsentraat, bv. mango, perske, grenadilla, Klits saam en klits 1 en halwe houers
Oond 180 gr C. Pak 8-10 hoenderboude en dye in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng in aparte bak: 1 pakkie bruin uiesoppoeier
Oond 200 gr C. Plaas 6 groot aartappels op bakplaat. Prik met vurk en smeer elke aartappel met olyfolie en strooi sout oor. Bak vir
Oond 180 gr C. Braai 6 varktjops alkante bruin in pan met olie. Haal uit en pak in enkellaag in oondpan. Braai in dieselfde pan
Oond 180 gr C. Meng vlg bestandele saam; 500 ml gaar macorini stukkies of skulpies, 4 geklitste eiergele, 375 ml gerasperde cheddar kaas, 1 k
Verhit 1 k melk en 1 k room in kastrol en voeg 1 k gaar, wit rys en 1 E botter by. Roer deur. Klits
Smelt 250 gr margarine, 1 E gouestroop in ‘n kastrol op stoof, oor mediun hitte. Haal van stoof af en roer 1 geklitste eier vinnig
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester