Sampioen Roomsous
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag. Roer 1 blikkie gedreineerde sampioenstukkies by. Meng water van sampioene, in blikkie
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag. Roer 1 blikkie gedreineerde sampioenstukkies by. Meng water van sampioene, in blikkie
Oond 180 gr C. Sif saam: 1 k koekmeel, kwart t sout, 1 t koeksoda en voeg 1 k bruinsuiker by. Verhit 125 ml melk,
Oond 180 gr C. Pak 10 rou hoenderstukke in oondbak. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier met 1 blikkie gemmerbier en gooi bo-oor hoender. Braai 1
Oond 180 gr C. Meng saam: 3 ryp, fyngedrukte piesangs, 2 groot eiers, 125 ml bruinsuiker, 125 ml growwe peanutbutter, 125 ml gesmelte botter, 125
Kook 125 ml rou bruinrys gaar, dreineer en koel af. Oond 180 gr C. Meng volgende bestandele by rys: 500 gr maer, gemaalde beesvleis, 1
Oond 180 gr C. Gooi in ‘n mengbak: 135 ml bruismeel, 125 ml gaar bacon stukkies, of gaar ham, 250 ml gerasperde cheddar kaas, 2
Oond 180 gr C. Klits saam: 1 k suiker, halwe k sonneblom-olie, 2 eiers en 1 t vanilla geursel. Roer 4 fyngedrukte, ryp, piesangs en
Smelt in kastrol: 2 t botter, 2 t appelkooskonfyt en halwe k gekapte dadels. Hou eenkant. Kook stroop; 2 k water en 1 k suiker
Oond 180 gr C. Maak stroop: Kook saam: 1 k lemoensap, knippie sout, 1 k water, 1k suiker en fyn gerasperde skil van 1 lemoen.
Oond 180 gr C. Pak 10 stukke rou hoender in oondbak en sprinkel liggies met hoenderspeserye. Meng 1 blikkie Sampioensop met 1 houertjie, 250 ml,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester