Tot Sy eer.
Search

Vinnige Suurlemoen Kaaskoek

Klits 370 gr roomkaas, 1 blik kondensmelk, knippie sout en 1/3 k suurlemoensap saam. Klits 250 ml room styf en vou in.  Skep in koekiekors. Plaas in yskas vir 2 ure. Bedien met vars vrugte.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos