ond 180 gr C. Meng alles saam: 1/2 k bruismeel, 3 E kookolie, 1 en 1/2 k gerasperde kaas, gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte ui, 2 groot eiers, 1 en 1/2 k melk, 2 k gaar vleis bv: ham, bacon, hoender, maalvleis. Sout na smaak. Skep in gesmeerde oondbak, Bak vir 40 minute tot goudbruin en gaar.