In voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk, 2 k vars aarbeie en knippie sout. Meng tot glad. Skep in roomysbak en plaas in vrieskas tot gevries. Bedien met vars aarbeie. Kan ook as vulsel vir ‘n tert gebruik word.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester