Tot Sy eer.
Search

Varkrib in Slowcooker

Sit varkrib stukke  in slowcooker.

Meng 1 k warm water en 1/4 k soetwyn, 1 E worcestersous. Gooi oor ribber. Sout en peper na smaak.
Gooi ook ‘n 1/2 k BBQ sous oor.
 Stel Slowcooker op slow en laat staan vir 8 ure.
Bedien met gestoomde groente en slaai van jou keuse.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos