Oond 180 gr C.
Meng 5 k koekmeel, 1 k versiersuiker en 500 gr sagte margarine, 1/2 t sout en 1 t vanilla essens. Maak deeg met jou hande aan. Rol in bolletjies, druk effe platter en plaas op gesmeerde bakplaat. Bak vir 15-20 minute tot strooikleur. Koekies proe soos “eat some mor”koekies.