6 Aartappels of 6 klein patats
25ml botter of margarien
Min melk en sout en peper
Maak Mash gevlokte patat of aartappels
1 Ui fyn gesny
3 blikkies tuna in water of olie 170 g een
3 tot 4 sprietuie skoongemaak
Pietersielie fyn gekap
1 knoffelhuisie fyngemaak soos ui of gerasper
1 tel kierriepoeier is opsioneel
Meel
Olie van jou keuse om in te braai.
Meng alles
Maak balletjies
Druk elke koekie in droee meel
Laat rus in yskas vir tenminste ‘n halfuur tot ‘n uur
Dit help die aartappel of patat om stywer te raak vir wanneer jy dit bak
Bak nou en bedien met ‘n heerlike slaai of groente van jou keuse