Oond 180 gr C. Meng alles saam; 60 ml koekmeel, 2 t bakpoeier, 1/4 t sout, 60 ml suiker, 4 groot eiers, geklits, 1 blik sweetcorn en 60 ml gesmelte margarine. Skep in diep tertbak en bak 1 uur.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester