½ x 300 g blik soutbeesvleis
1 gerasperde ui
500 ml meelblom
10 ml bakpoeier
knypie sout
2 eiers, geklits
Maggie fondor
1. sif die meelblom, bakpoeier en sout saam.
2. Maak ‘n slap deeg aan deur die eiers bietjie vir bietjie saam met water by die droë
bestanddele te roer. Roer die vleismensel in .
3. Bak teelepelsvol in warm kookolie en strooi die Fondor oor terwyl dit warm is.