Sny 5 groot uie in ringe. Gooi kookwater bo-oor en laat 5 minute staan. Gooi deur vergietes en spoel onder koue water af en laat staan eenkant.
Gooi in groot kastrol: 1 k suiker, 1 t sout en 1 k asyn. Prut vir 5 minute. draai plaat af.
Skep uie by stroop en laat vir 5 minute staan.
Skep uie in gesteriliseerde bottels en skep sous oor. Draai bottels toe en hou in yskas tot gebruik.