Klits 250 ml room styf. Klits 1 blikkie karamel kondensmelk en 3 E gesifte kakaopoeier by. Sny sjokoladekoek in 3 lae en smeer mousse oor elke laag. Versier verder soos verkies.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester