Klits 2 koevertjies Orley-whip styf. Klits 2 blikke karamel-kondensmelk, 250 ml melk en 2 pakkies kits sjokoladepoeding saam. Klits 2 mengsels saam en skep in mooi glasbak of in glasies, Versier met geklopte room en gekrumelde flake of pepperment crisp. Plaas in yskas tot bedien.