Oond 180 gr C. Klits saam: 125 gr sagte margarine 250 gr suiker 1 eier en 5 ml vanillageursel saam. Sif saam: 350 ml bruismeel en 2 ml sout. Roer by eiermengsel. Roer 150 gr sjokolade-chips by. Skep lepels-vol op gevoerde, gesmeerde bakpaat. aBak vir 20-25 minute tot gaar. Laat afkoel op bakplaat.