Oond; 180 gr C. Sif 350 ml bruismeel en 2 ml sout. Vryf 100 ml sagte margarine in. Voeg 100 ml suiker, 500 ml klapper en 1 t fyngerasperde suurlemoenskil by. Klits 2 groot eiers en 50 ml melk saam en roer by droë bestandele. Roer halwe k korente of gekapte cherries by. Skep teelepels-vol deeg op gesmeerde bakplaat. Bak 20-25 minute tot gaar. Koel af op draadrakkie.