Klits saam: 1 1/4 k room, 1/2 k kondensmelk, 1/2 k vrugtesap [konsentraat] en knippie sout. Gooi in Lollie-houers en sit in vrieskas tot ge-ys. Jy kan verskillende geure van vrugtesappe gebruik.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester