Oond 180 gr C. Meng saam: 500 ml vanilla roomys en 1 en 1/2 k Bruismeel en 1/4 t sout. Skep in gesmeerde, gevoerde broodpannetjie en bak vir 30-40 minute tot gaar. Jy kan enige geur roomys gebruik. Jy kan ook chocolate chips byvoeg, hundreds and thousands, aarbeie, blueberries of wat jy verkies.