Tot Sy eer.
Search

Romerige Suurlemoenbottersous

4 eetl botter gesout.1 kop vars room.1 eetl gekapte pietersielie.4 eetl suurlemoensap vars.Sout en peper na smaak.Blanseer en broccolikop nadat jy dit in klein blommetjies gemaak het.My manier is gooi kookwater oor en dan nog 2 min in mikrogolf op hoog.In jou steiner en terug in kouewater.Stop netdie kookproses.Gooi jou warm suurlemoensous oor en bedien met ‘n vleis van jou keuse.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos