Oond 180 gr C. Plaas 8-10 hoenderboudjies en dytjies in oondbak. Geur met hoenderspesserye. Meng saam: 250 ml plein jogurt, 1 E matige kerriepoeier, 1/2 t fyn komyn, 1 klein gerasperde ui en 2 fyngekapte knoffelhuisies. Gooi oor hoenderstukke Bak vir 50-60 minute tot sasg en gaar. Roer deur en bedien op wit rys.