Meng alles saam; 375 ml bruismeel, 125 ml suiker, knippie sout, 1 eier, 1 blikkie gedreineerde fyn pynappel en 2 E sweet chilliesous [opsioneel] Bak t-lepels vol in diep medium-warm olie. Dreimeer op kombuispapier. Bedien met stroop of heining. Jy kan ook bietjie kaneelsuiker oorsprinkel.