Meng saam in mengbak: 375 ml bruismeel. kwart t sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 E soutrissiesous en 1 blikkie fyn pynappel, dreineer. Bak soos pampoenkoekies. Bedien met heuning.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester