Sny 5 ryp, ferm piesangs in wielietjies. Snipper gedroogde vrygte by. Meng 2 E kondensmelk met 2 E mayonaise eb 1 t mostertpoeier. Meng liggies met vrugte. Bedien in mooi glasbak. Jy kan ook die mayonaise met 1 klein houertjie grenadilla jogurt vervang. Bêre in yskas tot gebruik.