Tot Sy eer.
Search

Perske Blatjang

In kastrol: 6 E asyn, 6 E bruinsuiker, 1 t fyn gemmer en 1 t fyngekapte brandrissie. Roer op medium hitte tot suiker opgelos is. Voeg by: 5 geskilde, gekapte geelperskes, halwe geel- en halwe rooi- en halwe groen soetrissie, 1 klein gekapte ui en halwe t sout. Roer deur en laat saggies kook met deksel op vir 15 minute, haal deksel af en kook oop vir 15 minute, roer af en toe. Skep in skoon gesteriliseerde botteltjies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos