Oond 180 gr C. Klits 250 gr sagte margarine, 60 ml suiker en 1 t vanilla saam. Roer 2 k bruismeel, kwart t sout en 1 en halwe k gekapte pekanneute by. Laat rus deeg vir 5 minute. Rol balletjies, plaas op gesmeerde oondpan en druk platter met vurk. Bak vir 15-20 minute.