Oond 180 gr C. In mengbak: Klits 250 gr sagte margarine en 2 E suiker en 1 t vanilla geursel. Roer by: 2 k bruismeel, 1 k gekapte pekan neute en ‘n halwe k choc chips. Laat 5 minute rus. Rol in balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat, druk effe plat. Bak vir 25-20 minute. Koel af op draadrakkie en pak in lugdigte houer.