Oond 180 gr C. Gaar tertkors. Vulsel: Meng alles saam: 3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1 bakkie gladde maaskaas [250 gr] 1 t fyn kaneel, 1/2 t sout. Skep in kors en bak vir 40 minute tot gestol. Bedien met styfgeklopte room. Sprinkel fyn kaneel oor.