Tot Sy eer.
Search

Pampoenpoffers

1½ kop opgekookte pampoen.1 Eetl xylitol of suiker van jou keuse.2 Groot plaaseiers.1 Kop neutmeel og gewone.2 Tel bakpoeier.Bietjie sout.As jy neutmeel gebruik moet jy 1 tel psylium hust saad by gooi.fyn kaneel na smaak.Olie van jou keuse om in te braai.Ek moet sê klapperolie braai baie lekker. Ekstra sout bedien dit met ‘n blokkie botter op elkeen.En heel laaste kaneelsuiker gemaak met die suiker van jou keuse.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos