Oond 180 gr C. Vulsel: Meng alles saam: 3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1/2 t sout, 1 t fyn kaneel en 1 bakkie gladde maaskaas. Skep in gaar tertkors en bak vir 40 minute. Bedien met geklopte room.

Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester