My keuse van pampoen is botterskorsie.Die grys pampoen werk net so lekker.400g pampoen.1 groot eiervrug.1 blomkool in kleiner blommetjies.1 rooi soetrissie,of halwer rooi en halwe geel.So ‘n hawe pakkie kersietamaties.En 1 lemoen.Die nuwe een met rooi kleur werk lekker.Sorteer jou groente in olie van jou keuse so min of meer 4 eetl tot dit karameliseer aan die kant.Pampoenpitte vir garnering.Maak speserye aan.1 tel matige kerriepoeier.½ fyn gemmer.¼ tel fyn kaneel.½ borrie.½fyn koljander.1 eetl suiker of 1 sakkie sweetner.1 eetl suurlemoensap.Sout en peper na smaak.Gooi speserye oor groente en gooi 1 kop klapperroom of die hele blikkie as jy so voel oor roer goed.