Oond 180 gr C. Klits saam: 1 1/2 k suiker, 250 gr sagte margarine, 3 eiers en 1 t vanilla/lemoen geursel. Sif 3 k koek meel, 1/4 t sout en 4 t bakpoeier saam. Roer by eiermengsel , met 1 1/2 k melk. Roer 1/2 k korente by. Spuit of smeer kollewyntjie panne en skep teelepels-vol in holtes. Bak tot ligbruin en gaar, 20 minute.