Tot Sy eer.
Search

Nutella Kaaskoek

1 houertjie roomkaas

125ml strooisuiker

1 bottel Nutella

¼ teelepel vanilla

of 1 pakkie tennisbeskuitjies vir kors

Maak so:

In ‘n groterige bak,meng roomkaas en suiker tot glad en lig.Voeg die Nutella en vanilla geursel daarby tot daar geen strepe is nie. Gooi oor kors in standaard tertbak. Sit in yskas vir ten minste 4 ure voor opdiening.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos