Klits saam: 1 k suiker, 1 k bruismeel, 4 E kookolie, 3 E kakaopoeier, 2 eiers, 1 k warm water en 1/4 t sout. Skep in gesmeerde mikrogolf koekpan. Mikrogolf op hoog vir 7 minute. Laat in oond vir 10 minute. Keer uit op draadrakkie en koel heeltemal af. Smelt sjokolade en smeer oor.