Meng saam: 1 gerasperde appel, 1 en 1/2 k bruismeel, 2 blikkies heelpit mielies [dreineer] 1/4 t sout en 1/2 k melk.
Laat staan vir 10 minute.
Braai lepelsvol in vlak, medium-warm olie. Dreineer op kombuispapier.
Bedien by ete of vir poeding met heuning of stroop.