Meng vlg bestandele saam: 1 en halwe k koekmeel, 3 t bakpoeier, halwe t sout, 1 geklitste eier en 2 t gesmelte botter. Roer 1 blikkie gedreineerde heelpit mielies by en bak in vlak, medium warm olie. Soos vetkoekies. Jy kan kaneelsuiker oorsprinkel of dit net so saam met kos eet,