Sprinkel braaispesserye oor varktjops en braai goudbruin in bietjie olie. Pak in oondpan. Meng vlg saam: 1/2 k mayonaise, 1/4 k blatjang, 1/4 k tamatiesous en 1/2 pakkie uie-soppoeier en 1 k louwarm water, Klop klonte van soppoeier uit met draadklitser. Gooi oor varktjops. Bak by 180 gr C vir 40-50 minute.