Tot Sy eer.
Search

Marinade vir Hoenderboudjies

Meng saam: halwe K suurlemoensap, halwe K sojasous, 3 E appelkooskonfyt, 3 E blatjang, 3 Gekapte knoffelhuisies en 1 gekapte ui. Marineer hoender daarin vir 1 uur, bedek, in yskas. Pak in enkellaag in oondbak en gooi van marinade oor. Bak vir 1 en half ure by 180 gr C tot gaar en goudbruin.  Jy kan dieselfde marinade vir varkribbe gebruik.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos