Meng alles saam: 2 k koekmeel en halwe t kremetart en kwart t sout. Vryf 250 gr harde botter in tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt tertjies of vleispasteitjies.