Meng saam: 1 1/2 k bruismeel, 1 1/2 k plein jogurt en 1/2 t sout. Knie vir 2 minute saam. Druk in pizzapan. Sorg vir n dik randjie. Kies enige vleis, kaas, tamatie, uie, greenpepper, om op deeg te sit. Sprinkel laaste mozarella kaas bo-oor. Bak tot kors goudbruin is.