Maak 2 pakke Oreo koekies fyn en meng met 250 gr roomkaas. Meng goed. Plaas in yskas vir 1 uur. Smelt wit en donker kooksjokolade, aparte bakkies. Rol teelepels-vol van truffel mengsel in jou hande en doop in sjokolade. Versier verder soos verkies. Plaas in yskas tot jy die bedien.