Tot Sy eer.
Search

Maklike klapperkoekies

Oond 180 gr C.   Klits saam: 250 gr sagte margarine, 1 1/2 k suiker, 3 eiers en 2 t vanillageursel.  Roer by; 1 klein pakkie bruismeel, 1/2 k klapper en 2 ml sout.  Meng tot sagte deeg. Rol bolletjies en pak op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Bak vir 20-25 minute tot ligbruin en gaar.  Jy kan kwart rooi cherries op rou koekie sit voor jy in oond sit.

 

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos