500gr Maalvleis
1 ui gekap
2 tamaties gekap
1 koppie jungle oats
2 eetlepers tamatiesous
1 eetlepel worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 eier
Meng alles
1 pakkie bruin uiesoppoeier gemeng met 500 ml water en gooi oor
frikadelle. Sit in ’n voorverhitte oond en bak met ’n deksel op teen 180 ºC vir 1 en 1/2 uur
Braai 1 ui en ‘n hoogvol tel kerriepoeier en 1 hoenderekstrak blokkie in olie.
Skil en 6 aartappels, sny in blokkies en gooi by gebraaide uie mengsel en bedek met water en laat prut op med hitte tot aartappels gaar is. Heelrlike kerrie aartappels vir die frikadelle of by ‘n braai