Oond 180 gr C. vryf 2 E margarine in 1 k koekmeel in met vingers. Voeg vlg bestandele by: 2 E fyn appelkooskonfyt, 1 k melk, 2 eiers, 1/4 t sout, 1 t koeksoda en 1 E asyn. Roer goed deur. Gooi in diep gesmeerde oondbak. Bak vir 25 minute. Sous: Klits 1 blikkie Idealmelk, 2 k suiker, knippie sout en 1 t vanillageursel saam. Gooi oor gaar poeding en plaas weer trug in oond vir 15 minute.