Rasper 4 suurlemoene se skil op fynkant van rasper en gooi in ‘n kastrol saam met 4 k suurlemoensap, kwart t sout en 4 k suiker. Roer oor matige hitte met houtlepel tot suiker gesmelt is. Moenie kook nie. Koel af en gooi in bottels en bêre in yskas. Gebruik 1 deel stroop met 6 dele yskoue water. of sodawater. Bedien in glase met ysblokkies.